“Kommer oor ‘stille pandemie’ van weerstand teen Antibiotika

Kundiges het hul kommer uitgespreek oor die toename in weerstandigheid teen antibiotika na die Covid-19-pandemie waarna as ‘n “stille pandemie” na Covid-19″ verwys word.

Prof. Malcolm Miller, ‘n senior spesialis in narkose en Kritieke sorg by die Groote Schuur-hospitaal in Kaapstad, het egter op die Hospitaalvereniging van Suid-Afrika (HASA) se kjaarlikse konferensie gese daar moenie meer van ‘n “stille pandemie” gepraat word nie.

“Ons moet nie meer stil wees hieroor nie. Dit is ‘n groot probleem en ons almal moet ‘n beroep doen vir optrede.”

Druk HIER om die volle artikel te lees

0
    0
    Your Cart
    Your cart is emptyReturn to Shop