Contact

mail@gemini-theme.com
+ 001 0231 123 32

Follow

Info

All demo content is for sample purposes only, intended to represent a live site. Please use the RocketLauncher to install an equivalent of the demo, all images will be replaced with sample images.

MZN Medizyne Zonder Name.
MZN was primarily developed as a supplement to support Cancer patients undergoing Radiotherapy & Chemotherapy. As matters progressed, it was found to also assist in:

Relieving the symptoms of a Spastic Colon | Reducing Cholesterol | Aiding in Liver Function | Stabilizing Blood Glucose | Boosting the Immune System of persons with HIV/Aids | Benefiting people exposed to chronic exercise, such as athletes

~ Solly Maritz
"Nadat ek MZN begin gebruik het, het die suikertelling gou van 14 na 7 gedaal wat aan die bopunt van ‘n gesonde mens s’n is. Ek het intussen ook gekalmeer en ek is tans baie kalmer agter die stuur. Deesdae sal ek eerder die padvark wat voor my wil indruk die kans gee om dit te doen, as om hom uit sy geloof uit te vloek. As my voorraad van hierdie middel opgebruik is, is my vrou die eerste om my daaraan herinner dat ek ‘n draai by Kobus se apteek moet gaan maak om dit aan te vul, omdat sy weet waarop ‘n tekort daarvan in my liggaam gaan afstuur. Sy en my skoondogter ken my baie goed, amper té goed, want hulle is in my diens. Hulle reken: "As daar ‘n man in die huis is wie se gewildheid feitlik oornag die hoogte ingeskiet het, dan is dit dié een genaamd Solly Maritz. Dankie MZN!” "
Zelda Mynhardt is in November 2003 met borskanker gediagnoseer. Sy moes 'n bilaterale masektomie ondergaan en daar is 'n 34% kans op herstel gegee. “Ek het dadelik, soggens en saans, MZN begin inneem en selfs tydens die ses maande waarin ek chemo-behandeling ontvang het, daarmee voortgegaan. Ek het het in daardie tyd geeneen van die gewone newe-effekte wat met chemo gepaard gaan, ondervind nie. Ek was slegs vir drie dae na die behandeling effens olik, maar daarna was ek weer sterk genoeg om my normale lewe voort te sit. Ek het nooit nodig gehad om ‘n huisbediende of enigiemand anders se hulp in te roep om my te kom help nie.” Die feit dat sy slegs ‘n derde van die normale hersteltyd nodig gehad het om die nagevolge van die operasies af te skud, skryf sy toe aan die voortdurende inname van MZN, ‘n weerstandbouer sonder weerga. ~ Zelda Mynhardt